Petmin verwag dat sy wesensverdienste per aandeel in die halfjaar tot einde Desember sowat 2,34c per aandeel beter sal wees, teenoor die 1,12c in die ooreenstemmende tydperk die vorige yaar. Die basiese verdienste in die ses maande sal na verwagting sowat 17,64c per aandeel hoër wees as die 14,9c per aandeel in die ooreenstemmende tydperk die vorige jaar.
© 2009 Petmin Limited